Het toevalig op jou skryfwerk afgekom – regtig oop, eerlik en met soveel integriteit.
Interessant genoeg, ons was saam op skool (klas van ’99) – klein wereld, ne 🙂
So, as jy van skryf/storie vertel/gedagtes-deel hou, ‘n baie makliker blog platform wat ek kan voorstel is http://www.posterous.com. Ek gebruik dit self. Dit is baie gebruikers vriendelik en idiaal vir mense wat woorde wil laat vlieg…
Hi Cilnette,

Skree as jy hulp nodig het met opstel van blog.
Groetnis,
Louis